Tropical Green Juice with Microgreens
December 19, 2019
“Greened-Up” Avocado Toast
December 19, 2019

Oorskiet-Hoender Slaai met Vars Microblare

Hierdie slaai toor ek gereeld op wanneer daar oorskiet braai hoender is ek microgreens het wat gereed is om geëet te word. Die grootte van hierdie slaai kan aangepas word by die hoeveelheid mense wat daaraan gaan smul. Perfek vir ‘n ligte middagete en ook gepaste bykos vir ‘n braai.

Benodighede

  • Geroosterde hoenderborsies gesny
  • Geoesde microgreens van jou keuse
  • Baba spinasie of roket blare
  • Worteltjies
  • Cherrie tamaties
  • Lig gestoomde brokkolie stingels
  • Parmesan skaafsels
  • Maak slaaisous met olyfolie en balsamic asyn, verhouding 3:1 en voeg bietjie heuning by na smaak.
  • Geur met sout en peper en vars suurlemoensap.

Metode

  1. Hierdie slaai het nie werklik ‘n bepaalde metode van maak nie, wees jou kreatiewe self en pak hom soos dit vir jou mooi lyk.