Rita Visagie

Wat ‘n wonderlike ervaring om deel te wees van ‘n virtuele werkswinkel om microgreens te groei. Na ‘n week kon ek die heerlike gesonde blaartjies in my maaltye insluit. Die geskenk botteltjie wat ingesluit was, is so ‘n oulike idee, ek het dit vir ‘n vriendin gegee, sy het dit sonder versuim aan die gang gekry. Dit is ook baie terapeuties veral nou in die tyd van inperking en vir mense wat nie die voorreg van ‘n tuin het nie. Baie dankie Ananda.